| Modulekode | PCP 700 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Studie van die konsep van gemeenskapsgeoriënteerde gesondheidsorg. Studie van die vyf beginsels van gemeenskapsgeoriënteerde prim?re sorg: plaaslike gesondheid en institusionele analise, omvattende sorg, ekwiteit en diensintegrasie rondom verskaffers. ’n Praktiese gids om gemeenskapsgeoriënteerde prim?re sorg toe te pas. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Huisartskunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App